top of page
Die koms van Christus en die Antichris

"Kyk Hy kom met die wolke", Op. 1:7. Die kerk wag elke dag op die koms van Jesus Christus. Die Antichris is egter alreeds daar, maar hy doen sy verwoestende werk vanuit sy geheime skuilkelder, maar word tans nog teëgehou (2 Thess. 2) todat die Evangelie klaar verkondig is (Mark. 13:10). Kardinale vrae beantwoord. (Gelamineerde sagteband, 104 bladsye)

Die koms van Christus en die Antichris

R60,00Price
    bottom of page