top of page
Die Psalms sing van Christus

Elke psalm verkondig Jesus Christus. 'n Bybelse dagboek. Die psalms is die gemeente se liedere wat ons van God se beloftes verseker en aan ons die verbondseise van gehoorsaamheid leer. (Gelamineerde sagteband, 194 bladsye)

Die Psalms sing van Christus

R90,00Price
    bottom of page