top of page
HEMEL, HEL & NUWE JERUSALEM

Wat mag ons weet van die hemel en die hel? En van die nuwe Jerusalem waar God se kinders eendag sal woon? Net wat die Bybel ons vertel. En geen eie bespiegelinge nie.

Prof Victor d'Assonville vertel in hierdie boekie dat die Bybel tog heelwat oor hierdie onderwerpe te sê het.  Hy neem die leser op 'n speurtog na hierdie begrippe dwarsdeur God se Woord. en soos 'n goeie speurder kom hy op talle interessante gegewens af. Vir die gelowige om van te geniet. Vir die ongelowige 'n verskrikking. Vir diegene wat spekuleer en verdraai, 'n beskaming.

HEMEL, HEL & NUWE JERUSALEM

SKU: 0002
R 60,00Price
Quantity
bottom of page