Hierdie kerkgeskiedenisboeke is bedoel as 'n hulp vir katkisasie in gemeentes binne die kerkverband van die Gereformeerde Kerke in SA.
Slegs dertig kort lesse! Die bedoeling is dat die katkisant onder leiding van die predikant of onderwyser (met hulle meerdere kennis) die hele oorsig van die kerkgeskiedenis gerieflik in een jaar kan bemeester.
Hier is geen aanspraak op volledigheid nie, maar die hooflyne word aangedui. Die marsroete van die kerk, die uitstaande padwysers en bakens, is hopelik duidelik.
KERKGESKIEDENIS IN 30 LESSE
SKU: 0004
R 70,00Price
