top of page
O Vaalrivier!...Broederstroom

'n Tragiese geskiedenis. Was dit nodig? Generaal de la Rey in Johannesburg doodgeskiet; Generaal Beyers sterf onder Smuts se koeëls in die Vaalrivier. 'n Gedig van Totius oor Generaal Beyers na 100 jaar vir die eerste keer gepubliseer. (Gelamineerde sagteband, 148 bladsye met foto's)

O Vaalrivier!...Broederstroom

R135,00Price
    bottom of page