top of page

Dramatiese geskiedenis van 'n Boereplaas wat in 1936 deur die Vaaldam se waters toegestoor is. Die aangrypende episodes van hierdie mense in die Anglo-Boereoorlog, die krysgsgevange- en konsentrasiekampe en die Rebellie van 1914 saam met Generaal De Wet. (Gelamineerde sagteband, 22 bladsye met 55 foto's)

Op die Bodem van die Vaaldam

R120,00Price
Quantity
    bottom of page